Byeenkomste by Haima Christou Profetiese Kerk, Bethlehem

WEEKLIKS

Sondag Erediens

Elke Sondag om 09:00.

Bethlehem

Praise & Worship

Praise & Worship elke week Woensdag - 18:00 - 19:00.

Bethlehem

MAANDELIKS

Open Sundays

Church serice presented in english

Bethlehem

KURSUSSE

Raising Generals

Raising Generals word elke eerste Saterdag van die maand aangebied deur Eugéne Marais. Hou ons Facebook blad en Kalender dop vir datums!

Pretoria

Pasga

Loofhuttefees

Shaliach Logos Woordskool

Shaliach Logos Woordskool - Jaar 1, word elke tweede Saterdag van die maand aangebied deur Niël en Lynette Basson. Hou ons Facebook blad en Kalender dop vir datums!

Bethlehem

Pinkster

Exhorting the Bride

Aangebied deur Eugéne Marais en Lynette Basson. Hou ons Facebook blad en Kalender dop vir datums!

FEESTE

Trompettefees